Plaaslike sekuriteitsmaatskappy span saam om die Laeveld te beveilig

Loading player...
Daar is tans geen teken van oproerigheid in die Laeveld nie. Plaaslike sekuriteitsmaatskappye werk ook nou amptelik saam.
Callum MacPherson van Hi-Tech Nelspruit, Albert Gryvenstein van Bossies Community Justice en John Meintjes van ACS Sekuriteit en Nelspruit GPF bestuur die gesamentlike operasionele komitee (JOC).
Hulle het met Ludi gesels oor die situasie in die Laeveld.
14 Jul 2021 Afrikaans South Africa Music · News

Other recent episodes

Calvary vier 40ste jaar

Calvary School vier eersdaags sy 40ste bestaansjaar. Die skoolhoof, Pierre Ellof, gesels saam met past. Steve Maritz en sy vrou Tannie Mursha met Laeveld Brunch.
28 Apr 16 min

Griekwas troef Pumas in SA Beker

Die Pumas het die naweek teen die Griekwas die knie gebuig in Kimberley, maar lê steeds tweede op die SA Beker-punteleer. Jimmy Stonehouse en Sam Sikiwe gesels met Sonop Ontbyt.
28 Apr 10 min