Laevelders spog met Spingbokkleure in koorsang

Loading player...
Vyf Laeveld-leerlinge het onlangs hul Springbokkleure ontvang as lede van die Mpumalanga-jeugkoor na die koor ‘n eerste en tweede plek behaal het by Talent America in Desember.
Almal is leerlinge aan Curro Nelspruit: Eleanor Schwirzer, Danika van Deventer, Janno Janse van Rensburg, Christiaan Burger asook Max Schwirzer (hy en Eleanor is broer en suster) wat verlede jaar ‘n matrikulant aan dié skool was ten tyde van die kompetisie.
28 Jul 2021 Afrikaans South Africa Music · News

Other recent episodes

Calvary vier 40ste jaar

Calvary School vier eersdaags sy 40ste bestaansjaar. Die skoolhoof, Pierre Ellof, gesels saam met past. Steve Maritz en sy vrou Tannie Mursha met Laeveld Brunch.
28 Apr 16 min

Griekwas troef Pumas in SA Beker

Die Pumas het die naweek teen die Griekwas die knie gebuig in Kimberley, maar lê steeds tweede op die SA Beker-punteleer. Jimmy Stonehouse en Sam Sikiwe gesels met Sonop Ontbyt.
28 Apr 10 min