Oppas, kees val binne 'n oogwenk aan

Loading player...
Max de Kock het aan die einde van Junie ‘n noue ontkoming gehad met ‘n bobbejaan by sy huis in Marlothpark.
Wat ‘n gewone Sondagmiddag moes wees, het bitter vinnig verander nadat kees hom aangeval het, en gebyt het.
Hy vertel vir Gerhardt hoe vinnig dit gebeur het.
5 Aug 2021 Afrikaans South Africa Music · News

Other recent episodes

Calvary vier 40ste jaar

Calvary School vier eersdaags sy 40ste bestaansjaar. Die skoolhoof, Pierre Ellof, gesels saam met past. Steve Maritz en sy vrou Tannie Mursha met Laeveld Brunch.
28 Apr 16 min

Griekwas troef Pumas in SA Beker

Die Pumas het die naweek teen die Griekwas die knie gebuig in Kimberley, maar lê steeds tweede op die SA Beker-punteleer. Jimmy Stonehouse en Sam Sikiwe gesels met Sonop Ontbyt.
28 Apr 10 min