Hoe om die Krugerwildtuin se teenstropery-aktiwiteite te ondersteun

Loading player...
Daar was die afgelope ruk verskeie verwikkelinge in die Krugerwildtuin se oorlog teen stropers.
Verlede week het SANParke aangekondig dat hulle sal begin om renosters in die wild strategies te onthoring. Ike Phaahla, die wildtuin se woordvoerder, het vir Sanett meer vertel.
5 Aug 2021 Afrikaans South Africa Music · News

Other recent episodes

Calvary vier 40ste jaar

Calvary School vier eersdaags sy 40ste bestaansjaar. Die skoolhoof, Pierre Ellof, gesels saam met past. Steve Maritz en sy vrou Tannie Mursha met Laeveld Brunch.
28 Apr 16 min

Griekwas troef Pumas in SA Beker

Die Pumas het die naweek teen die Griekwas die knie gebuig in Kimberley, maar lê steeds tweede op die SA Beker-punteleer. Jimmy Stonehouse en Sam Sikiwe gesels met Sonop Ontbyt.
28 Apr 10 min