Kuberafknouery al hoe erger onder skoolkinders

Loading player...
Hoërskool Bergvlam het onlangs hul Jeugmentors vir 2021/22 aangewys. Dit is ‘n groep tieners wat hul helpende hande, simpatieke ore en omgeeharte aan hul mede-Vlammies bied.
Juf. Ané Bekker, wat dit bestuur, het saam met Naledi en Malise vir Gerhardt meer daaroor vertel.
6 Aug 2021 Afrikaans South Africa Music · News

Other recent episodes

Calvary vier 40ste jaar

Calvary School vier eersdaags sy 40ste bestaansjaar. Die skoolhoof, Pierre Ellof, gesels saam met past. Steve Maritz en sy vrou Tannie Mursha met Laeveld Brunch.
28 Apr 16 min

Griekwas troef Pumas in SA Beker

Die Pumas het die naweek teen die Griekwas die knie gebuig in Kimberley, maar lê steeds tweede op die SA Beker-punteleer. Jimmy Stonehouse en Sam Sikiwe gesels met Sonop Ontbyt.
28 Apr 10 min