Alles wat jy wil weet van Vodacom se 5G in Mpumalanga

Loading player...
Vodacom Mpumalanga het nou ‘n aktiewe 5G-netwerk in Mbombela. Dit maak hulle die eerste diensverskaffer om dit in die provinsie te bied.
Monde Ngcukana verduidelik presies hoe werk dit, en hoe verbeter dit mense in landelike areas se toegang tot vinnige internet?
6 Aug 2021 Afrikaans South Africa Music · News

Other recent episodes

Calvary vier 40ste jaar

Calvary School vier eersdaags sy 40ste bestaansjaar. Die skoolhoof, Pierre Ellof, gesels saam met past. Steve Maritz en sy vrou Tannie Mursha met Laeveld Brunch.
28 Apr 16 min

Griekwas troef Pumas in SA Beker

Die Pumas het die naweek teen die Griekwas die knie gebuig in Kimberley, maar lê steeds tweede op die SA Beker-punteleer. Jimmy Stonehouse en Sam Sikiwe gesels met Sonop Ontbyt.
28 Apr 10 min