
#SlatDieSport 5 Augustus 2021 - André Watson oor Rassie video
Loading player...
André Watson het met Ruben en Arnold sy opinie gedeel oor die veel besproke Rassie Erasmus video. Luister gerus weer hier na die onderhoud as jy dit gemis het.