Dieremaniere: Chris Hobkirk oor alles van 'n olifant tot 'n slang

Loading player...
Laevelders is diereliefhebbers en dis nie ongewoon om met wilde diere in kontak te kom nie.
Jy kry egter wilde diere en dan kry jy wilde diere.
Chris Hobkirk van die Mpumalanga toerisme- en parkeraad (MTPA) het vir Sanett verduidelik hoe hulle verskillend optree na gelang van hul omgewing en die tyd van die jaar.
12 Aug 2021 Afrikaans South Africa Music · News

Other recent episodes

Calvary vier 40ste jaar

Calvary School vier eersdaags sy 40ste bestaansjaar. Die skoolhoof, Pierre Ellof, gesels saam met past. Steve Maritz en sy vrou Tannie Mursha met Laeveld Brunch.
28 Apr 16 min

Griekwas troef Pumas in SA Beker

Die Pumas het die naweek teen die Griekwas die knie gebuig in Kimberley, maar lê steeds tweede op die SA Beker-punteleer. Jimmy Stonehouse en Sam Sikiwe gesels met Sonop Ontbyt.
28 Apr 10 min