#DieGrootTrek Lynette Beer verduidelik temperament kleureen effektiewe kommunikasie episode 5

Loading player...
Ons delf ‘n bietjie dieper in die blou temperament in en vin ook uit hoe ‘n blou ouer of onderwyser ‘n kind of leerling moet hanteer
12 Aug 2021 Afrikaans South Africa News

Other recent episodes

#OntbytMetDoepieEnNina - Ruhan Du Toit (Dit Sal Lekker Wees, Dankie)

Die gewilde Afrikaanse sanger en liedjieskrywer Ruhan du Toit is terug met ’n splinternuwe enkelsnit, “Dit Sal Lekker Wees, Dankie”, wat nou op alle digitale platforms beskikbaar is. Met ’n vars Afrikaanse country/rock-klank bring dié liedjie ’n ligte, saamsing energie wat perfek pas by Ruhan se kenmerkende styl.
2 Apr 19 min