Plaaslike Elvis-aanhanger deel liefde vir koning

Loading player...
Dit is vandag presies 44 jaar sedert Elvis Presley op 16 Augustus 1977 oorlede is. Robbie Robinson, ‘n inwoner van Barberton, wat ‘n ywerige versamelaar is van Elvis-memorabilia, het vir Gerhardt vertel hoekom hy so ‘n groot aanhanger is van die koning van rock ‘n roll.
Luister weer hier daarna.
16 Aug 2021 Afrikaans South Africa Music · News

Other recent episodes

Calvary vier 40ste jaar

Calvary School vier eersdaags sy 40ste bestaansjaar. Die skoolhoof, Pierre Ellof, gesels saam met past. Steve Maritz en sy vrou Tannie Mursha met Laeveld Brunch.
28 Apr 16 min

Griekwas troef Pumas in SA Beker

Die Pumas het die naweek teen die Griekwas die knie gebuig in Kimberley, maar lê steeds tweede op die SA Beker-punteleer. Jimmy Stonehouse en Sam Sikiwe gesels met Sonop Ontbyt.
28 Apr 10 min