
Murray Louw gesels met verskillende sendelinge van Global Challenge
Loading player...
Donette van Aswegen vertel van haar reis om die wêreld en hoe die Here haar aangegryp het deur die kinders van 'n kinderhuis in Indië. Verder vertel sy van die geleentheid waar die Here vir haar en haar man en kinders na Suid Amerika gestuur het.
Danie vertel van sy roeping as onderwyser en van hul uitreik na Zambië. En 'n Duitse jongman van sy werk in Sentraal Amerika.
Danie vertel van sy roeping as onderwyser en van hul uitreik na Zambië. En 'n Duitse jongman van sy werk in Sentraal Amerika.