#DieGrootTrek - Professionele "MatchMaker" Shannon Davidoff gesels maat soek.

Loading player...
Ons gesels met professionele "matchmaker" Shannon Davidoff oor hoe sy maats vir haar kliente soek en hoe Covid die landskap van dating verander het.
26 Aug 2021 Afrikaans South Africa News

Other recent episodes

#OntbytMetDoepieEnNina - Ruhan Du Toit (Dit Sal Lekker Wees, Dankie)

Die gewilde Afrikaanse sanger en liedjieskrywer Ruhan du Toit is terug met ’n splinternuwe enkelsnit, “Dit Sal Lekker Wees, Dankie”, wat nou op alle digitale platforms beskikbaar is. Met ’n vars Afrikaanse country/rock-klank bring dié liedjie ’n ligte, saamsing energie wat perfek pas by Ruhan se kenmerkende styl.
2 Apr 19 min