Vlammies maak geskiedenis in ATKV debat

Loading player...
Hoërskool Bergvlam het onlangs geskiedenis gemaak deur hul eerste span in te skryf vir die ATKV-debatkompetisie.
Hulle het derde geëindig in die kompetisie.
Juf. Anseri Bojé het saam met die juniorspan Nina van Heerden, Milde Cronjé en Sariëtte Kuperus met Gerhardt gesels oor hoekom geskiedenis ‘n verpligte vak op skool moet wees.
30 Aug 2021 Afrikaans South Africa Music · News

Other recent episodes

Calvary vier 40ste jaar

Calvary School vier eersdaags sy 40ste bestaansjaar. Die skoolhoof, Pierre Ellof, gesels saam met past. Steve Maritz en sy vrou Tannie Mursha met Laeveld Brunch.
28 Apr 16 min

Griekwas troef Pumas in SA Beker

Die Pumas het die naweek teen die Griekwas die knie gebuig in Kimberley, maar lê steeds tweede op die SA Beker-punteleer. Jimmy Stonehouse en Sam Sikiwe gesels met Sonop Ontbyt.
28 Apr 10 min