Witrivier-inwoner behaal top 10 in boerewors-kompetisie

Loading player...
Witrivier se eie Riekie Trollip het vanjaar die top 10 bereik in Checkers en Shoprite se jaarlikse Championship Boerewors-kompetisie.
Sy het ‘n bietjie van haar resep met Ludi gedeel. Luister weer hier na dit en na haar braaiwenke.
1 Sep 2021 Afrikaans South Africa Music · News

Other recent episodes

Calvary vier 40ste jaar

Calvary School vier eersdaags sy 40ste bestaansjaar. Die skoolhoof, Pierre Ellof, gesels saam met past. Steve Maritz en sy vrou Tannie Mursha met Laeveld Brunch.
28 Apr 16 min

Griekwas troef Pumas in SA Beker

Die Pumas het die naweek teen die Griekwas die knie gebuig in Kimberley, maar lê steeds tweede op die SA Beker-punteleer. Jimmy Stonehouse en Sam Sikiwe gesels met Sonop Ontbyt.
28 Apr 10 min