Hilmar Backer sal nooit vergeet word nie

Loading player...
Hilmar Backer is Sondag in ‘n fratsongeluk dood terwyl hy en ‘n vriend, Rudi Serfontein, in Delmas ‘n base jump gedoen het.
Hy is wyd beskryf as iemand wat elke dag voluit geleef het, ‘n rolmodel was vir ander en vreesloos avontuurlustig was.
Sy vriendin Denise von Zweel en mede- avonturier “broers”, Joggie Botma en Dylan Whitehair, het van hulle herinneringe gedeel. Botma vertel hoe hulle begin base jump het.
8 Sep 2021 Afrikaans South Africa Music · News

Other recent episodes

Calvary vier 40ste jaar

Calvary School vier eersdaags sy 40ste bestaansjaar. Die skoolhoof, Pierre Ellof, gesels saam met past. Steve Maritz en sy vrou Tannie Mursha met Laeveld Brunch.
28 Apr 16 min

Griekwas troef Pumas in SA Beker

Die Pumas het die naweek teen die Griekwas die knie gebuig in Kimberley, maar lê steeds tweede op die SA Beker-punteleer. Jimmy Stonehouse en Sam Sikiwe gesels met Sonop Ontbyt.
28 Apr 10 min