Wat is gedruk/geskryf op die doodsertifikate? - Sakkie Roets AVBOB 14 September 2021

Loading player...
Meeste van ons het al 'n doodsertifikaat gesien – dit lyk omtrent dieselfde as 'n geboortesertifikaat en 'n huweliksertifikaat. Min van ons weet egter presies hoe die proses verloop voor daardie doodsertifikaat in die familie se hande geplaas word, Sakkie Roets - begrafnisondernemer van AVBOB Mosselbaai, kom plaas lig op die onderwerp.
14 Sep 2021 Afrikaans South Africa Entertainment News · Entertainment News

Other recent episodes

Kus tot kruin - 🌊🐋Waar is ons witdoodhaaie heen? 🦈 12 Junie 2025

🌊🐋Waar is ons witdoodhaaie heen? 🦈 In vandag se Kus tot Kruin gesels Fred feitlik en indringend met Christo Kruger oor die verdwyning van hierdie ikoniese roofdier langs ons kus. 👉 Waarom sien ons hulle nie meer nie? 👉 Is hulle 'n bedreiging of bondgenoot vir die mens? 👉 Wat…
12 Jun 14 min