Moving Mountains versit berge vir kankerpasiënte

Loading player...
'n Kankerdiagnose is nie vreesaanjaend genoeg nie, maar kankerpasiënte staar gewoonlik ook 'n finansiële berg in die gesig, hetsy hulle nie 'n mediese fonds het nie, of hul fonds nie alle behandeling volledig dek nie.
Moving Mountains se Izelle Pretorius het met Amanda gesels oor hoe dié organisasie kankerpasiënte prakties daarmee bystaan.
16 Sep 2021 Afrikaans South Africa Music · News

Other recent episodes

Calvary vier 40ste jaar

Calvary School vier eersdaags sy 40ste bestaansjaar. Die skoolhoof, Pierre Ellof, gesels saam met past. Steve Maritz en sy vrou Tannie Mursha met Laeveld Brunch.
28 Apr 16 min

Griekwas troef Pumas in SA Beker

Die Pumas het die naweek teen die Griekwas die knie gebuig in Kimberley, maar lê steeds tweede op die SA Beker-punteleer. Jimmy Stonehouse en Sam Sikiwe gesels met Sonop Ontbyt.
28 Apr 10 min