
Murray Louw jnr gesels weer met Andrew Richards van ISF (Institute for Strategic Foresight)
Loading player...
Murray en Andrew gesels oor ’n nuwe hoofstuk in Andrew se lewe. Hierdie jaar het Andrew INcontext verlaat en ’n nuwe hoofstuk begin met ISF (Institute for Strategic Foresight). ISF doen scenario beplanning om die kerk toe te rus vir gebeure wat nuwe geleenthede skep wanneer mense meer vatbaar is vir die evangelie.