Kommer oor Kaapsehoop se wilde perde

Loading player...
Na die derde wilde perd in ses maande in Kaapsehoop verlede week doodgery is, heers daar opnuut kommer oor die perde.
Leon Smith wat al vir 28 jaar in Kaapsehoop woon het vir Gerhardt vertel dat, hoewel hulle soms siek word, in ou goudmyne val en selfs soms in onwettige strikke vir klein wild gevang word, die grootste probleem voertuie wat hulle tref is.
22 Sep 2021 Afrikaans South Africa Music · News

Other recent episodes

Calvary vier 40ste jaar

Calvary School vier eersdaags sy 40ste bestaansjaar. Die skoolhoof, Pierre Ellof, gesels saam met past. Steve Maritz en sy vrou Tannie Mursha met Laeveld Brunch.
28 Apr 16 min

Griekwas troef Pumas in SA Beker

Die Pumas het die naweek teen die Griekwas die knie gebuig in Kimberley, maar lê steeds tweede op die SA Beker-punteleer. Jimmy Stonehouse en Sam Sikiwe gesels met Sonop Ontbyt.
28 Apr 10 min