Schalk sing sleg maar snaaks

Loading player...
Schalk Bezuidenhout is die week te sien saam met musikant Wesley van der Westhuizen. Die gehoor kan uitsien na komedie en oorspronklike liedjies, en hoewel sy sang swak is, is die musiek goed.
Hy het met Robin gesels oor die vertoning.
22 Sep 2021 Afrikaans South Africa Music · News

Other recent episodes

Calvary vier 40ste jaar

Calvary School vier eersdaags sy 40ste bestaansjaar. Die skoolhoof, Pierre Ellof, gesels saam met past. Steve Maritz en sy vrou Tannie Mursha met Laeveld Brunch.
28 Apr 16 min

Griekwas troef Pumas in SA Beker

Die Pumas het die naweek teen die Griekwas die knie gebuig in Kimberley, maar lê steeds tweede op die SA Beker-punteleer. Jimmy Stonehouse en Sam Sikiwe gesels met Sonop Ontbyt.
28 Apr 10 min