
#ChildhoodCancerMonth - Amy Hunter (15) se humor bring hoop
Loading player...
Amy Hunter is 'n 15-jarige van Bloemfontein wat met 'n sin vir humor elke dag aan pak. Sy was nege met Fanconi's Anemie gediagnoseer - Yolanda Maartens gesels met haar.