Hoërskool Lydenburg vier 100ste jaar: 'n Kykie terug

Loading player...
Hoërskool Lydenburg is amptelik op 27 Julie 1921 gestig. Die skool hou hierdie naweek sy Eeufeesviering.
Louise Steenkamp, 'n oud-leerling en afgetrede onderwyser van die skool, het met Gerhardt gesels.
1 Oct 2021 Afrikaans South Africa Music · News

Other recent episodes

Calvary vier 40ste jaar

Calvary School vier eersdaags sy 40ste bestaansjaar. Die skoolhoof, Pierre Ellof, gesels saam met past. Steve Maritz en sy vrou Tannie Mursha met Laeveld Brunch.
28 Apr 16 min

Griekwas troef Pumas in SA Beker

Die Pumas het die naweek teen die Griekwas die knie gebuig in Kimberley, maar lê steeds tweede op die SA Beker-punteleer. Jimmy Stonehouse en Sam Sikiwe gesels met Sonop Ontbyt.
28 Apr 10 min