
Roos-wenke
Loading player...
Christo Coetzer van die Pretty Gardens tuinsentrum in Bloemfontein gee raad oor hoe om te verseker dat die rose in jou tuin mooier blom en hoe jy hulle van peste en plae kan beskerm.