4 Eva Young stel 'Ek is net 'n kind' vry

Loading player...
4 Eva Young Band het pas hul nuwe enkelsnit, "Ek is net ‘n kind", vrygestel. Hul eie oupas en oumas vertolk in die musiekvideo rolle.
Johan van Rooyen, Caitie Rock, Reuben Herbst en Zandri Bezuidenhout het met Gerhardt gesels oor hul 'band"-familie.
5 Oct 2021 Afrikaans South Africa Music · News

Other recent episodes

Calvary vier 40ste jaar

Calvary School vier eersdaags sy 40ste bestaansjaar. Die skoolhoof, Pierre Ellof, gesels saam met past. Steve Maritz en sy vrou Tannie Mursha met Laeveld Brunch.
28 Apr 16 min

Griekwas troef Pumas in SA Beker

Die Pumas het die naweek teen die Griekwas die knie gebuig in Kimberley, maar lê steeds tweede op die SA Beker-punteleer. Jimmy Stonehouse en Sam Sikiwe gesels met Sonop Ontbyt.
28 Apr 10 min