
Die Here loop jou vooruit
Loading player...
Lynette Beer verduidelik aan die hand van Spreuke 3:6 hoedat die Here jou vooruitloop om jou paaie gelyk te maak, wanneer jy Hom daarvoor vertrou.
"Ken Hom in al jou weë, dan sal Hý jou paaie gelykmaak."
"Ken Hom in al jou weë, dan sal Hý jou paaie gelykmaak."