
Seisoen 3: Episode 2 - Prof Roelof Burger
Loading player...
Nuut op ofm.co.za – Seisoen 3 van “North-West University Paving the Way”, ’n potgooireeks met kenners van die Noordwes Universiteit. In die tweede episode gesels Prof Roelof Burger, van NWU se Eenheid vir Omgewingswetenskappe en bestuur, en visepresident van die “National Association for Clean Air” oor oplossings vir klimaatsverandering in Suid-Afrika.