Matriekeindeksamen: Moenie hierdie foute maak nie

Loading player...
Die matriekeindeksamen vir die klas van 2021 is hier. Jozelle Grobbelaar, adjunkhoof van leerdersake by Penryn College, sê 2020 was 'n goeie proeflopie vir skole om te leer hoe om leerlinge tydens die pandemie te ondersteun.
Sy vind vanjaar se groep het baie angs, veral weens die wisseling tussen fisies en aanlyn skoolgaan, maar in dieselfde asem is hierdie generasie kinders baie aanpasbaar en veerkragtig.
Vir gr. 12's wat nou skryf, is haar raad om voor te berei, en na jouself te kyk. Luister weer hier.
21 Oct 2021 Afrikaans South Africa Music · News

Other recent episodes

Calvary vier 40ste jaar

Calvary School vier eersdaags sy 40ste bestaansjaar. Die skoolhoof, Pierre Ellof, gesels saam met past. Steve Maritz en sy vrou Tannie Mursha met Laeveld Brunch.
28 Apr 16 min

Griekwas troef Pumas in SA Beker

Die Pumas het die naweek teen die Griekwas die knie gebuig in Kimberley, maar lê steeds tweede op die SA Beker-punteleer. Jimmy Stonehouse en Sam Sikiwe gesels met Sonop Ontbyt.
28 Apr 10 min