Groot inisiatief vir mense met gestremdhede tot Desember

Loading player...
Mense met gestremdhede het dieselfde uitdagings as ander, net nog meer.
So verduidelik die Mpumalanga Raad vir Mense met Gestremdhede se Steven Mthombeni oor hoekom dit so belangrik is om mense met gestremdhede te help, en hoe groot die vraag na hul dienste is.
26 Oct 2021 Afrikaans South Africa Music · News

Other recent episodes

Calvary vier 40ste jaar

Calvary School vier eersdaags sy 40ste bestaansjaar. Die skoolhoof, Pierre Ellof, gesels saam met past. Steve Maritz en sy vrou Tannie Mursha met Laeveld Brunch.
28 Apr 16 min

Griekwas troef Pumas in SA Beker

Die Pumas het die naweek teen die Griekwas die knie gebuig in Kimberley, maar lê steeds tweede op die SA Beker-punteleer. Jimmy Stonehouse en Sam Sikiwe gesels met Sonop Ontbyt.
28 Apr 10 min