Hartenbos apteek - 27 Oktober 2021 Gerda Visagie die Krag van Nutrigenomics

Loading player...
1. Gerda, ons gesels vanoggend oor Nutrigenomics of Nutrigenomika in Afrikaans. Op watter luisteraars is vanoggend se gesondheidspraatjie van toepassing, want hierdie klink vir my na 'n vreemde konsep.
2. Gerda, jy het voor die breek vir ons verduidelik hoe Nutrigenomika die wetenskap is wat verduidelik hoe ons kos met ons gene praat. Hoe kommunikeer al die verwerkte en verfynde kosse met jou gene?
3.a Gerda, jy het nou verduidelik hoe een van die Nutrigenomika komponente, nl. Sulforaphane uit brokkoli vervaardig word. Wat as ek sukkel om brokkoli in te neem?
3.b Gerda, waar kan die luisteraars julle in die hande kry?
27 Oct 2021 Afrikaans South Africa Entertainment News · Entertainment News

Other recent episodes

Kus tot kruin - Tyd om Toe te Slaan: Ons Wette en Bewaring Word Getoets - 19 Junie 2025

πŸ•΅οΈβ€β™‚οΈπŸŒ± Tyd om Toe te Slaan: Ons Wette en Bewaring Word GetoetsπŸŽ£βš–οΈ πŸŽ™οΈ Vanoggend kyk Fred in diepte na onrusbarende gebeure reg hier in ons streek. 🧯 Die ontdekking van onwettige plante en diere in privaat besit, en die verskyning van vissersbote en langlyners naby ons strande, laat ’n mens…
19 Jun 13 min