
#OwnYourLife: Is daar 'n impak op hospitalisasie as gevolg van inentings?
Loading player...
Kliniese bestuurder van Medi-Clinic Bloemfontein, Dr. Franco Erasmus deel die feite aangaande pasiënte wat gehospitaliseer word weens Covid-19. Dr. Franco deel ook die stand van sake met betrekking tot die hoeveelheid tieners wat kom vaksineer.