#DieGrootTrek - Terry Angelos Memoir (White Trash - My year as a high class call girl)

Loading player...
Terry gesels met Doepie en Nina oor haar boek "White Trash" en hoe sy God gevind het na sy in die donker ondergrond vasgevang was as 'n call girl in die UK.
28 Oct 2021 Afrikaans South Africa News

Other recent episodes

#OntbytMetDoepieEnNina - Ruhan Du Toit (Dit Sal Lekker Wees, Dankie)

Die gewilde Afrikaanse sanger en liedjieskrywer Ruhan du Toit is terug met ’n splinternuwe enkelsnit, “Dit Sal Lekker Wees, Dankie”, wat nou op alle digitale platforms beskikbaar is. Met ’n vars Afrikaanse country/rock-klank bring dié liedjie ’n ligte, saamsing energie wat perfek pas by Ruhan se kenmerkende styl.
2 Apr 19 min