
Gideon "Amphibian Namibian" Nasilowski durf 'n grote aan!
Loading player...
Die Namibiese paralimpiese atleet, Gideon "Amphibian Namibian" Nasilowski, het besluit om van Robben Eiland tot Bloubergstrand te swem...hy gesels telefonies met Deon en verduidelik hoekom hy besluit het om hierdie bielie van 'n taak aan te pak!