Landbounuus-podcast: Drie vas vir veediefstal in Noord-Kaap

Loading player...
Drie verdagtes is in Upington in die Noord-Kaap in hegtenis geneem nadat hulle Maandag in die vroeë oggendure in besit van sewe vermoedelik gesteelde skape betrap is.
9 Nov 2021 7AM English South Africa News · Business

Other recent episodes

Adv. Allen Simpson

Fourie-egpaar van Welkom hoor dan oor aansoek om verlof tot appèl.
27 Aug 9AM 1 min