Bly jy maar kalm, Die Here sal vir jou veg

Loading player...
Eksodus 14:13-14
Maar Moses het die volk geantwoord: “Moenie bang wees nie. Staan vas, kyk hoe die Here julle vandag gaan red, want soos julle die Egiptenaars nou daar sien, sal julle hulle nooit weer sien nie. Bly julle maar kalm. Die Here sal vir julle veg.
17 Nov 2021 English South Africa Christianity · Christianity

Other recent episodes

Dagbreek - Johann Els 28 Aug 2025

Sal jy die pad oopmaak vir God? Jes. 40:3 'n Stem van een wat roep: Berei in die woestyn die weg van die Here; maak gelyk in die wildernis 'n groot pad vir onse Vader
28 Aug 19 min