Child Welfare: Geweld teen kinders word al hoe meer, en dit is oral

Loading player...
Dit is 16 dae van aktivisme teen geweld teen vroue en kinders.
Nomfundo Myeza van Child Welfare Nelspruit sê dit is bitter nodig om te praat oor die mishandeling van kinders, wat al hoe erger word, en elke gemeenskap raak, ongeag hul sosio-ekonomiese agtergrond of kultuur.
29 Nov 2021 Afrikaans South Africa Music · News

Other recent episodes

Calvary vier 40ste jaar

Calvary School vier eersdaags sy 40ste bestaansjaar. Die skoolhoof, Pierre Ellof, gesels saam met past. Steve Maritz en sy vrou Tannie Mursha met Laeveld Brunch.
28 Apr 16 min

Griekwas troef Pumas in SA Beker

Die Pumas het die naweek teen die Griekwas die knie gebuig in Kimberley, maar lê steeds tweede op die SA Beker-punteleer. Jimmy Stonehouse en Sam Sikiwe gesels met Sonop Ontbyt.
28 Apr 10 min