Die gevaar van hondsdolheid is altyd daar

Loading player...
Hondsdolheid gaan nooit weg nie. Daar is landyd vanjaar 'n skerp styging in gevalle van die siekte onder mense aangemeld - die meeste van hulle kinders.
Dr. Molly Lubbinge van The Vets @ 66 in Mbombela, waarsku dat mense steeds op hul hoede moet bly, selfs wanneer daar nie 'n uitbreking van die virus is nie.
Sy het met Gerhardt gesels.
14 Dec 2021 Afrikaans South Africa Music · News

Other recent episodes

Calvary vier 40ste jaar

Calvary School vier eersdaags sy 40ste bestaansjaar. Die skoolhoof, Pierre Ellof, gesels saam met past. Steve Maritz en sy vrou Tannie Mursha met Laeveld Brunch.
28 Apr 16 min

Griekwas troef Pumas in SA Beker

Die Pumas het die naweek teen die Griekwas die knie gebuig in Kimberley, maar lê steeds tweede op die SA Beker-punteleer. Jimmy Stonehouse en Sam Sikiwe gesels met Sonop Ontbyt.
28 Apr 10 min