Radio Laeveld saai regstreeks uit vanaf oudpresident MT Steyn se familieplaas

Loading player...
Gerhardt het die pad gevat Vrystaat toe, en gaan kuier by Onze Rust, die familieplaas van oudpresident MT Steyn, die sesde en laaste president van die onafhanklike Republiek van die Oranje Vrystaat.
Dit was die eerste keer ooit dat 'n radiostasie regstreeks van hierdie historiese baken uitgesaai het.
Sy agterkleinseun, adv. Colin Steyn, vertel meer oor die geskiedenis.
30 Dec 2021 Afrikaans South Africa Music · News

Other recent episodes

Calvary vier 40ste jaar

Calvary School vier eersdaags sy 40ste bestaansjaar. Die skoolhoof, Pierre Ellof, gesels saam met past. Steve Maritz en sy vrou Tannie Mursha met Laeveld Brunch.
28 Apr 16 min

Griekwas troef Pumas in SA Beker

Die Pumas het die naweek teen die Griekwas die knie gebuig in Kimberley, maar lê steeds tweede op die SA Beker-punteleer. Jimmy Stonehouse en Sam Sikiwe gesels met Sonop Ontbyt.
28 Apr 10 min