ToekomsVenster: Hanteer vrees

Loading player...
Ek wil die Here vertrou in 2022 en aan vrees geen vatplek gee nie. Die oomblik wanneer vrees hom aan my opdwing kies ek om my te omring met die ewigdurende beloftes van God. Mag dit ook van jou waar wees.
19 Jan 2022 8AM Afrikaans South Africa Christianity

Other recent episodes

ToekomsVenster | Die stem wat ons volg

Ons kan die Bybel lees, ken en selfs daaruit aanhaal, maar luister ons werklik wanneer God se Woord ons uitdaag? Jesus sê sy skape hoor nie net sy stem nie. Hulle luister, en hulle volg Hom.
31 Aug 4AM 4 min

ToekomsVenster | Vier die goeie

Kies doelbewus ʼn persoon, ʼn gebeurtenis, ʼn situasie of iets binne jou gemeenskap waarvoor jy dankbaar kan wees en vier dit.
31 Aug 4AM 4 min