ToekomsVenster | Wanneer die hemel van genade getuig

Loading player...
Die blou hemelruim herinner ons aan ’n God wie se grootheid ons verstand te bowe gaan en wie se genade geen grense ken nie.
2 Nov 10AM Afrikaans South Africa Christianity

Other recent episodes

ToekomsVenster | Wanneer die moegheid begin wys

As ons net vir ’n oomblik kan stil word en luister, voordat ons weer in die wegspringblokke van die lewe inskuif, kan dit ons help om met groter rustigheid die uitdagings tegemoet te gaan.
23 Nov 6AM 5 min