Danie Stassen se kinderdroom bewaarheid met Dakar-deelname

Loading player...
Die Nelspruitse navigator, Danie Stassen, is terug van die Dakar-tydren in Saoedi-Arabië, waar hy en bestuurder Shameer Variawa vir span Toyota Gazoo algeheel 15de geëindig het.
Stassen sê dit voel asof hy die lotery gewen het, en dat elke dag se deelname aan die moeilikste motorsport-wedren in die wêreld, ‘n oorwinning in die kleine was.
Hy het vir Ludi en Mireille vertel hoe 'n Laevelder dit reggekry het om hierdie vlak van motorsport te bereik.
21 Jan 2022 Afrikaans South Africa Music · News

Other recent episodes

Calvary vier 40ste jaar

Calvary School vier eersdaags sy 40ste bestaansjaar. Die skoolhoof, Pierre Ellof, gesels saam met past. Steve Maritz en sy vrou Tannie Mursha met Laeveld Brunch.
28 Apr 16 min

Griekwas troef Pumas in SA Beker

Die Pumas het die naweek teen die Griekwas die knie gebuig in Kimberley, maar lê steeds tweede op die SA Beker-punteleer. Jimmy Stonehouse en Sam Sikiwe gesels met Sonop Ontbyt.
28 Apr 10 min