Ons gesels oor herstel na trauma, gemeenskapswerk in Oudtshoorn en die politiek van die dag

Loading player...
Prof. Pieter Labuschagne gesels oor Lindiwe Sisulu en haar uitlatings. Phillip Seroux gesels oor jeugwerk in Oudsthoorn en Karen Swanepoel gesels oor trauma en die hantering daarvan.
19 Jan 2022 Afrikaans South Africa Christianity · News

Other recent episodes

Kan die ANC sy verlore aansien herwin?

Jannie Pelser en gaste, Prof Dirk Coetzee, Prof Andre Duvenhage en Christo van der Rheede, gesels vandag oor die vraag: kan die ANC sy verlore aansien herwin?
15 Oct 54 min

Vredes-inisiatief in die midde Ooste

Jannie Pelser en gaste, Proff. Abel Esterhuize, Andre Duvenhage en Roland Henwood gesels vandag oor die vredes-inisiatief in die midde ooste
1 Oct 51 min