Leer 'n Afrika-taal

Loading player...
Marie-Louise Botha van die Bothabile African Language Institute weet waarvan sy praat wanneer sy sê dit is moeilik om 'n nuwe taal te leer, maar elke mens het die vermoë om dit reg te kry.
Sy praat agt tale, onder meer Sotho, Zulu, Sepedi, Tswana en siSwati.
"Dit is die grootste geskenk wat jy jouself kan gee, vertel sy vir Mireille en Ludi.
24 Jan 2022 Afrikaans South Africa Music · News

Other recent episodes

Calvary vier 40ste jaar

Calvary School vier eersdaags sy 40ste bestaansjaar. Die skoolhoof, Pierre Ellof, gesels saam met past. Steve Maritz en sy vrou Tannie Mursha met Laeveld Brunch.
28 Apr 16 min

Griekwas troef Pumas in SA Beker

Die Pumas het die naweek teen die Griekwas die knie gebuig in Kimberley, maar lê steeds tweede op die SA Beker-punteleer. Jimmy Stonehouse en Sam Sikiwe gesels met Sonop Ontbyt.
28 Apr 10 min