Makhonjwa boor-projek skop af

Loading player...
'n Baie spesiale boor-projek het in die wêreldbekende Makhonjwa-berge begin om te bepaal of die alge wat daar te vinde is, wel die oudste bekende lewensvorm op aarde is.
Phumelele Mashele verduidelik wat die berge so spesiaal maak en wat dit die mens alles kan leer van presies hoe die aarde gevorm het.
25 Jan 2022 Afrikaans South Africa Music · News

Other recent episodes

Calvary vier 40ste jaar

Calvary School vier eersdaags sy 40ste bestaansjaar. Die skoolhoof, Pierre Ellof, gesels saam met past. Steve Maritz en sy vrou Tannie Mursha met Laeveld Brunch.
28 Apr 16 min

Griekwas troef Pumas in SA Beker

Die Pumas het die naweek teen die Griekwas die knie gebuig in Kimberley, maar lê steeds tweede op die SA Beker-punteleer. Jimmy Stonehouse en Sam Sikiwe gesels met Sonop Ontbyt.
28 Apr 10 min