Top Robbies deel raad vir gr. 12's

Loading player...
Hoërskool Rob Ferreira se Martiens le Roux het tydens 2021 matriekeksamen agt onderskeidings behaal. Dasha du Toit het sewe en is aangewys as die top-presteerder in geografie in Mpumalanga.
Hulle het vir Gerhardt meer vertel van die uitdagings wat die afgelope twee jaar aan leerlinge gestel het, en veral hul onderwysers bedank vir hul ondersteuning.
25 Jan 2022 Afrikaans South Africa Music · News

Other recent episodes

Calvary vier 40ste jaar

Calvary School vier eersdaags sy 40ste bestaansjaar. Die skoolhoof, Pierre Ellof, gesels saam met past. Steve Maritz en sy vrou Tannie Mursha met Laeveld Brunch.
28 Apr 16 min

Griekwas troef Pumas in SA Beker

Die Pumas het die naweek teen die Griekwas die knie gebuig in Kimberley, maar lê steeds tweede op die SA Beker-punteleer. Jimmy Stonehouse en Sam Sikiwe gesels met Sonop Ontbyt.
28 Apr 10 min