#DateaPuma: Etienne Janeke

Loading player...
Vyf hubare jong Puma-spelers het hul hande opgesteek om vanjaar Valentynsdag te vier saam met ‘n Laeveldse nooi.
Ons het vanoggend vir Etienne Janeke (23) beter leer ken. Dié vasskotstut is oorspronklik van Jeffreysbaai, en nog net sowat ses maande by die Pumas.
As jy saam met hom op ‘n afspraak wil gaan, stuur vir ons ‘n stemnota na 061-496-4323 en vertel ons ook ‘n bietjie meer van jouself. Merk dit #DateaPuma en, wie weet, dalk is dit jy
31 Jan 2022 Afrikaans South Africa Music · News

Other recent episodes

Calvary vier 40ste jaar

Calvary School vier eersdaags sy 40ste bestaansjaar. Die skoolhoof, Pierre Ellof, gesels saam met past. Steve Maritz en sy vrou Tannie Mursha met Laeveld Brunch.
28 Apr 16 min

Griekwas troef Pumas in SA Beker

Die Pumas het die naweek teen die Griekwas die knie gebuig in Kimberley, maar lê steeds tweede op die SA Beker-punteleer. Jimmy Stonehouse en Sam Sikiwe gesels met Sonop Ontbyt.
28 Apr 10 min