
siSwati vir beginners: Les #1
Loading player...
Om nog 'n taal te leer, is die grootste geskenk wat jy jouself kan gee, sê Marie-Louise Botha van Bothabile African Language Institute. Sy het vir Mireille de Villiers 'n les gegee in siSwati.