#DateaPuma: Lundi Msenge

Loading player...
Is jy lus vir 'n verandering hierdie Valentynsdag? Lundi Msenge (23), die Airlink Pumas se nuwe vleuel, is een van die spelers wat graag op 'n afspraak wil gaan met 'n Laeveldse vrou.
Hy het ons 'n bietjie meer van homself vertel. As dit jou belangstelling prikkel, stuur vir ons 'n WhatsApp na die ateljee, oor hoekom jy dink julle goed bymekaar sal pas.
1 Feb 2022 Afrikaans South Africa Music · News

Other recent episodes

Calvary vier 40ste jaar

Calvary School vier eersdaags sy 40ste bestaansjaar. Die skoolhoof, Pierre Ellof, gesels saam met past. Steve Maritz en sy vrou Tannie Mursha met Laeveld Brunch.
28 Apr 16 min

Griekwas troef Pumas in SA Beker

Die Pumas het die naweek teen die Griekwas die knie gebuig in Kimberley, maar lê steeds tweede op die SA Beker-punteleer. Jimmy Stonehouse en Sam Sikiwe gesels met Sonop Ontbyt.
28 Apr 10 min