Perspektief praat oor "wit wees in 'n multi-kulturele Suid Afrika"

Loading player...
Baie wit mense beleef ‘n somberheid en ‘n uitsigloosheid oor die toekoms van Suid Afrika en hulle rol daarin. Hulle belewenis is een van uitsluiting en verwyte. Is hierdie uitkyk iets om uitgedaag te word of is dit geregverdig? Hierdie gesprek tussen Jannie Pelser en gaste Prof. Christi van der Westhuizen, ds. Rudie Swanepoel en dr. Braam Hanekom gaan oor "wit wees" in ‘n multi-kuturele Suid Afrika.
2 Feb 2022 Afrikaans South Africa Christianity · News

Other recent episodes

Kan die ANC sy verlore aansien herwin?

Jannie Pelser en gaste, Prof Dirk Coetzee, Prof Andre Duvenhage en Christo van der Rheede, gesels vandag oor die vraag: kan die ANC sy verlore aansien herwin?
15 Oct 54 min

Vredes-inisiatief in die midde Ooste

Jannie Pelser en gaste, Proff. Abel Esterhuize, Andre Duvenhage en Roland Henwood gesels vandag oor die vredes-inisiatief in die midde ooste
1 Oct 51 min