
Murray Louw gesels met Mike De Beer oor hoe om dissipels te maak
Loading player...
Mike vertel van 'n man wat nie van Jesus se verlossing geweet het nie en hoe God na sy bekering hom gebruik om dissipels te maak