NHS trotse aanbieders van BUCO Laeveld Vriendskaplike Interhoër 2022

Loading player...
Hoërskool Nelspruit is Saterdag die trotse gasheer van die 72ste BUCO Laeveld Vriendskaplike Interhoër.
Atlete van Penryn, Lowveld High, Hoërskool Barberton, Hoërskool Lydenburg, Hoërskool Bergvlam en Hoërskool Rob Ferreira sal sake op die baan en veld uitspook.
Hoewel bywoning beperk word tot 2 000 leerlinge en beamptes, sal die dag regstreeks deur SuperSport Schools uitgesaai word.
NHS hoof, Johan Hattingh, sê dit is 'n groot eer om die byeenkoms aan te kan bied.
22 Feb 2022 Afrikaans South Africa Music · News

Other recent episodes

Calvary vier 40ste jaar

Calvary School vier eersdaags sy 40ste bestaansjaar. Die skoolhoof, Pierre Ellof, gesels saam met past. Steve Maritz en sy vrou Tannie Mursha met Laeveld Brunch.
28 Apr 16 min

Griekwas troef Pumas in SA Beker

Die Pumas het die naweek teen die Griekwas die knie gebuig in Kimberley, maar lê steeds tweede op die SA Beker-punteleer. Jimmy Stonehouse en Sam Sikiwe gesels met Sonop Ontbyt.
28 Apr 10 min